Steve Irwin

Steve Irwin
Steve Irwin in 2005
Gebore
Stephen Robert Irwin

(1962-02-22)22 Februarie 1962
Essendon, Victoria, Australië
Sterf4 September 2006 (op 44)
Batt Reef, Victoria, Australië
NasionaliteitVlag van Australië Australië
BeroepNatuurkundige, bioloog, natuurbewaarder, TV-persoonlikheid, herpetoloog
Bekend virThe Crocodile Hunter
Termyn1996–2006
EggenootTerri Raines (1992–2006; sy dood)
KindersBindi Sue (* 1998)
Robert Clarence (* 2003)
Ouer(s)Lyn en Bob Irwin
Webwerfcrocodilehunter.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Stephen Robert "Steve" Irwin (22 Februarie 19624 September 2006), met die bynaam The Crocodile Hunter, was 'n Australiese wildkenner, TV-persoonlikheid en omgewingsbewaarder. Irwin het wêreldwye roem verwerf met die TV-reeks The Crocodile Hunter - 'n dokumentêre reeks wat internasionaal uitgesaai is en waarin hy as mede-gasheer saam met sy vrou Terri opgetree het. Die egpaar het ook Australia Zoo besit en bedryf, wat gestig is deur Irwin se ouers in Beerwah, sowat 80 kilometer (50 myl) noord van Queensland se hoofstad Brisbane.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search